Cederberg - Sat 16/4 Roete Biedouw Vallei langs na die Tankwa R355

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

CAR6850

Race Dog
Joined
Sep 30, 2008
Messages
1,551
Reaction score
0
Location
Clanwilliam
Bike
BMW F800GS
Ek wil Saterdag oggend die roete doen

Vinnige heen en weer, daarna kan ons miskien Wupperthal doen of ons ry wyd om met die soutpanpad

Sien die report om jou n beter idee te gee

https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=67486.0

Wie is in, ek ry altyd alleen maar ek wil nou n maatjie hê >:D
 
Top