Im in!!!
er... Ons,
Ek en my meisie. Ons hou van kamp!!
Ek is dood ernstig oor die trip!
Ek het al baie dinge aangekoop vir die storie en dit sal baie lekker wees as ons almal saam kan gaan!
Ek dink al lank aan die trippie en soek ook mense om mee saam te gaan.
Ek het ook gedink om mense te...