Mozambique

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

bmw

Pack Dog
Joined
Jan 25, 2010
Messages
130
Reaction score
1
Bike
BMW F650GS / Dakar
Hi. Ek en my vroutjie wil oor die paasvakansie (21.04.11 - 02.05.11) Mozambiek met ons X-Challenge gaan toer. Ons was nog nooit daar nie en weet nie waar om te gaan nie. Ons begin van Postmasburg af. Ons hou van kamp. Het enige iemand voorstelle?
 
Top