Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. B

    Looking for a Small 6 man tent

    Dogs Opsoek na 6 man tent wat baie klein en MAKLIk kan opslaan / opvou EN waterdig kan wees... wil Des op die sidecar travel van Cpt op na Louis Trichardt - waar kan ek kyk ??
  2. B

    Need help over here please....

    Hi Dogs Ek het `n Rocket 111  gekoop en wil dit graag verander in `n drie-wiel trike. Wie kan julle aanbeveel wat die ombouing kan doen - of waar kry  ek die regte onderdele en bakwerk ?? Bob
  3. B

    WANTED: Three bike trailer..

    Dogs Ek is opsoek na `n trailer wat 3 biks kan vat - soortgelyk aan die lazy / easy loader wat afsak tot op die grond ?? Bob
  4. B

    TE Koop: Harley Fat Boy ....

    Dogs... Een van die mooiste Harley`s op die pad.... Fat Boy 2005 29 500 km Vol diens rekord Tans R 20 000 op nuwe sakke, sitplekke, windskerm en spotlights spandeer... R 140 000.00
  5. B

    LOOKING FOR A OLD KAWA 1300

    Dogs Ek`s opsoek na `n ou 1300 Kawa - Big 6 Bob
  6. B

    For Sale: 2010 GS 1200

    Hi Dogs My pel het gevra dat ek sy bike moet blootstel ... R 120 000.00 GS 1200 ONE OWNER 2010 MODEL 39 000 KILO`S FULL SERVICE HISTORY FINANCE AVAILABLE DEON GREYLING: 083 SEVEN SEVEN EIGHT 92 FOUR FIVE
  7. B

    Grotex in serios Accident

    Hi Dogs Grotex was Maandag middag in `n moerse ongeluk betrokke tussen Sabie en Graskop.... My pel is gister uit ICU ontslaan nadat hy o.a bloeding op die brein met hoof beserings onder lede het .... Hoe het dit gebeur... raai raai wie het op `n blinde hoogte in die aankomende verkeer gery dat...
  8. B

    FOR SALE: GS 1200 met baieeeeeeeee eksta`s !!

    Dogs Ek gaan my bike in die mark sit ...besef die prys is hoër as retail waarde...maar hier kry jy wat jy bereid is om te betaal... Ek het oor die R 100 000.00 se waardes op die bike toegevoeg GS 1200 BMW 2008 Model 32 500 kilo`s History Service at BMW R __________ ?? Accessories List...
  9. B

    WANTED: Deul Akrapovic pipe for GS 1200

    Hi Dogs A friend of mine is looking for a duel  Akrapovic pipe to fit his GS 1200 - 2012 Model Regards Bob
  10. B

    Scala Rider - where to buy pls ??

    Waar kan ek `n Scala Rider koop wat WERK op `n Tom - Tom Ryder ??
  11. B

    Help Please: Tom-Tom

    Hi Dogs Weet julle waar ek ek meer inligting oor  `n Tom-yom Ryder kry...ek benodig die regte Bluetooth sisteem asook `n mounting ?? Bob
  12. B

    LOOKING FOR A TRIKE

    DOGS... I`M LOOKING FOR A THREE WHEEL TRIKE TO BUY... SHOW ME WHAT YOU GOT BOB
  13. B

    Watter bike is die beste vir die berg ??

    Hi Dogs Ek is opsoek na `n off-road bike om rowwe terrein in die berg te ry... verkieslik `n hoê bike maar wat nie te swaar is nie...ons ry "extreme" paaie..baie klip en los sand. Wat stel julle voor ??
  14. B

    LOOK FOR BMW TOPBOX

    Ek is opsoek na Topbox vir GS1200 met kussing vir rug support. Ek het BMW se oorspronklike paniers
  15. B

    WANTED: Akrapovic exhaust for GS 1200

    Hi Dogs Looking for a slip-on pipe for a friend of mine. He got a GS 2005 - if its possible a double pipe ... Bob
  16. B

    TRIP DEUR ZIM, CAPRIVI DEUR OPPAD NA ANGOLA - SWA DEUR BOTSWANA TERUG SA

    More Dogs Ek en my pel beplan `n trip 8 April vanaf Louis Trichardt deur Zim tot by Vic Falls. Van daar af ry ons deur die Caprivi oppad na Angola. Ek verneem ons moet `n uitnodiging kry van iemand in Angola....het julle dalk vir ons `n link van iemand daar ??? Ons trip word beplan vir...
  17. B

    Looking for front and rear disk

    Soek voor en agter disk wat op GS 1200 08 sal pas
  18. B

    Wanted: Looking for front disk on GS 1200 rim

    Ek het `n ekstra paar wiele gekoop en benodig die voorste disk vir die voor rim Bob :ricky:
  19. B

    Wanted: GS 1200 Aluminum Mag rims : DONE !

    Looking for front and rear mags (aluminum ) Got a 2008 Model...think the 2010-2012 will also fit ?? :spitcoffee:
  20. B

    One life ..live it !

    More alle WD`s ..skuus my maniere het my in die steek gelaat om nie te groet nie... ek laaik wat ek sien ! Ek woon in Louis Trichardt.. so enige WD wat hierdeur ry is baie welkom in te te pop en te groet..klein dorpie met `n great gemeenskap ! Ek ry `n GS 1200 en `n Ural sidecar.... orgasme...
Top