Bob Vark
Pack Dog
Hi Dogs
Ek is opsoek na `n off-road bike om rowwe terrein in die berg te ry... verkieslik `n hoê bike maar wat nie te swaar is nie...ons ry "extreme" paaie..baie klip en los sand.
Wat stel julle voor ??