Grotex in serios Accident

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Bob Vark

Pack Dog
Joined
Mar 31, 2011
Messages
193
Reaction score
0
Location
Louis Trichardt
Bike
BMW R1200GS


Hi Dogs

Grotex was Maandag middag in `n moerse ongeluk betrokke tussen Sabie en Graskop.... My pel is gister uit ICU ontslaan nadat hy o.a bloeding op die brein met hoof beserings onder lede het ....

Hoe het dit gebeur... raai raai wie het op `n blinde hoogte in die aankomende verkeer gery dat die bike die kar op die linker voorlig kop-aan lop getref het... en ja... niemand in die kar is beseer nie.

:dousing:
 

Attachments

  • Bob`s.jpg
    Bob`s.jpg
    22.5 KB · Views: 861
Top