My seun skuif op na die Hoërskool racing klas toe en ek moet n 125 aanskaf.
Die yamaha 125x is so R20k goedkoper as n KTM en Husqvarna maar ek weet nie veel van hulle af nie. My gut fealing is dat die yamaha goedkoper gaan wees op onderhoud en die engine seker langer gaan hou.
Hoe vergelyk top spoed tussen die 3?
Enige insette / raad sal waardeer word.
Sent from my SM-A510F using Tapatalk