• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

1996 Honda XR600R For Sale *SOLD*

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Mar 6, 2013
Messages
7
Reaction score
0
Location
Strand
Bike
Honda XR600
I bought this bike a year ago and planned to change it into a cafe bike. Since then I've never felt like riding it or changing it. Guess my biking days are over. So now she's for sale. I'm asking R 22 000.00

It starts after a few kicks, even after standing for long periods. There seem to be a small problem with the wiring, sometime the headlight/hooter/indicators works and other times - nothing. The chain has some rust and a few bolt heads and the manifold have surface rust. I don't know of any other problems. The oke I bought the bike from send me the below email a year ago. Besides for standing for a year the comments below are still relevant as the bike did not do more than one kilometer

Naand Hoffie,

1.  Ek het die Fiets in Julie gekoop ook op Gumtree. 'n Handelaar van die Strand/Somerset Wes het die Fiets verkoop namens 'n Klient van hom, wat juis 'n BMW by hom (Handelaar) gekoop het.

2.  Dieselfde Handelaar het die Fiets oorgedoen vir my, Maar Nie die Enjin Nie.

3.  Ek het Geen idee hoeveel Km's die Fiets gedoen het nie. Volgens die Handelaar, is die Enjin in 'n baie goeie toestand. Hy het die Fiets volledig gediens voordat ek hom gekoop het.

4.  Soos jy weet, is ek in die DRK; so die Fiets staan dan vir lang tye. Die "Needle & Seat" het vasgehaak en is laas week reggemaak by 'n Motorfietsplek in Worcester.

5.  Volgens my is die Fiets in 'n Baie Goeie Toestand. Geen ander Probleme waarvan ek bewus is nie, behalwe die "Needle & Seat".

6.  Ek het voorheen 2 x XR 200 R's, 'n Dubbelshock XR 500 en 'n XR 500 R gehad; vandaar die Rede om weer die een te koop.

7.  My Vrou ken nie Motorfietse nie, maar het dit tog geniet om saam te ry Struisbaai, Aghulas en Grondpad na Suiderstrand ens. ens.  Vriend van my het 'n BMW 650 GS en sy het ook saam met my op hom gery. Sy reken die BMW ry sagter en is nie so "Rof" soos die Honda nie. Om haar geintereseerd te hou, kyk ek dus nou vir 'n BMW GS, wat "Rustiger" voorkom en darem ook Elektries aanskakel, met natuurlik dan die Panniers/Topbox ens. Dit lyk/voel vir haar meer "Toeragtig" en "Rustiger".

8.  Ek het klomp Geld spandeer om die Fiets so te kry. Soos jy kan sien, is dit nie 'n Flentergat Besigheid nie.

9.  Eerder maar my Madam Happy hou, dan ry sy darem nog steeds saam; as glad nie.

10.  Ek hoop dit beantwoord jou Vrae.

Groete

Jacques


 

Attachments

  • IMGP1979a (600 x 413).jpg
    IMGP1979a (600 x 413).jpg
    206.1 KB · Views: 390
  • IMGP1981a (430 x 600).jpg
    IMGP1981a (430 x 600).jpg
    215.7 KB · Views: 384
Top