• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

2008 HONDA CRF 230 SOLD SOLD SOLD

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

jan harm

Pack Dog
Joined
Nov 20, 2013
Messages
209
Reaction score
14
Bike
KTM 950 SE
Honda 230 te koop
.Fiets is my seun se fiets hy het handguards, nuwe agter band , pro taper handle bar en is onlangs by HONDA BLOEMFONTEIN gediens.
Die model het nie met n voorlig gekom toe ons hom gekoop het maar ek het een laat opsit maar hy is nie gekoppel nie
Die is baie baie betroubare fietse en lig op brandstof en ideaal vir plaaswerk en beginners
ek soek R25000 vir hom voor ek hom op ander plekker adverteer
WATS APP of Bel my op nul agt twee agt twee vyf een drie ses sewe
Ons is op n plaas is VENTERSTAD omgeweing in die OOS KAAP naby die Gariep Dam
 

Attachments

  • IMG_1308.JPG
    IMG_1308.JPG
    630.7 KB · Views: 101
  • IMG_1307.JPG
    IMG_1307.JPG
    435.5 KB · Views: 93
  • IMG_1306.JPG
    IMG_1306.JPG
    526.2 KB · Views: 93
Top