https://capetown.gumtree.co.za/c-Cars-Vehicles-Motorbikes-Parts-scooters-motorcycles-motorbikes-Honda-Transalp-VLX700-Only-1-200-Kms-W0QQAdIdZ289474900
Ek soek asb raad. Fiets op bg. link is te koop in die Kaap. Die kms lyk te goed om waar te wees. Ken iemand dalk hierdie bike.
Die spieels en die heatguard by die exhaust is gespuit, maar die klient weet niks daarvan nie. Dit pla my.
Baie dankie. My email [email protected]