ABS afskakel "on the go"

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Vlakhaas

Race Dog
Joined
Aug 15, 2010
Messages
953
Reaction score
0
Bike
KTM 990 Adventure
Daar was iewers 'n post hieroor, maar ek kon dit nie nou kry nie. Is dit moontlik om 'n skakelaar te koppel op 'n 1200 2006 GSA wat die abs kan afskakel terwyl ek ry? Dalk in die draad wat van die sensor op die wiel kom?

Ek weet jy is veronderstel om dit te doen voor jy wegtrek, maar dit het al twee keer gebeur dat ek dit vergeet het en dan was dit nie altyd moontlik om te stop nie, het gelei tot 'n harige oomblik of twee in die Boshua pas. Ek ry ook baie meer grondpad as teer, het al oorweeg om die ding heel te laat uithaal. Is dit moontlik?
 
Top