Adventure trip - WD style - 2

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Espial

Pack Dog
Joined
Jan 20, 2010
Messages
123
Reaction score
0
Location
Louis Trichardt
Bike
BMW F650GS / Dakar
Van julle het seker die al gelees. Ek sal die woorde mooi tel, anders weer 'n blok vir 2 weke,  :imaposer:

Sacred Forest, houtbosdorp, van mussina af teen die limpopo rivier en so aan.

'n 3 dae trip. Kom by mekaar op 'n woensdag aan en almal vertrek weer huis se kant toe die sondag?

Gedagte - van julle weet seker waar Kamp Africa op die soutpansberg by Louis Trichardt? Almal kom daar by mekaar 'n braai,  :pot:, ken mekaar, baie  :eek:ccasion14:.
Dan die donderdag oggend vanaf Louis trichardt die piesanghoek grondpad deur die plantasies na die sacred forest vir 'n middag ete, dan na letsitele na houtbosdorp waar ons kan oornag wat 'n totale km van 290km vir die dag sal wees. Vrydag oggend verby Tzaneen, hoedspruit se kant na die limpopo rivier en daar oornag. Saterdag oggend al langs die limpopo rivier verby Beitbrug grenspos na Alldays vir 'n Klippies of 6 by AT SE GAT en dan terug na Kamp Africa.

Saterdag aand 'n helse makietie met pryse en die sondag vertrek almal.

Ek het die gedagte al genoem by die einaar van Kamp Africa vat 'n 4 x 4 gids is wat toere in afrika doen. Die wat van ver kom kan dalk hul fietse op waantjies sleep en die voertuie by Kamp Africa veilig los.
Enige van julle met idees en voorstelle?
 
Top