Adventure trip (wild dog style)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Status
Not open for further replies.

Espial

Pack Dog
Joined
Jan 20, 2010
Messages
123
Reaction score
0
Location
Louis Trichardt
Bike
BMW F650GS / Dakar
Ek sit al 'n paar weke en skommel gedagtes rond.
Ek wil my GS vat saam 'n hele paar manne, en die berge in Limpopo in vaar. Slaap waar dit nice lyk(in die berge) en net ry.
Hier is soveel paaie deur die berge wat dalk een keer 'n maand 'n voertuig sien, so hoekom nie, dit is veilig, en wat gaan 'n <edit> of 6 doen as daar 20 bikes is????

Ek het eendag met die 4x4 die berge ingevaar en op 'n waterval afgekom, weggesteek tussen die plantasies. Die opsies is oneindig.
Wie sal belang stel in so trip??? Kom ons reel dit en gaan

 
Status
Not open for further replies.
Top