Arrie new member

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Jun 10, 2010
Messages
2
Reaction score
0
Bike
Kawasaki KLR 650
Hi Maaters!
Armand Ehlers
Wil myself net voorstel aan julle, ek is van Ooste van Pta "daar waar die wyse manne vandaan kom, HaHa" ek het 'n KLR besit en het na my eerste trip "letwel my eerste trip wat ek oor geslaap het" saam met Groenie, GS Jerry en Zonkel 'n vantastiesse "Groenie se Trailer to Loskop dam" gedoen, die KLR aan 'n vriend verkoop,,, 'n vriend wat die Sondag na Groenie se trip in sy swaar se driveway tussen die hek 'n paar palm bome toe nou been-af geraak het oor die KLR, hy sal hom as dit goed gaan oor so 6 weke weer probeer ry as die been gaan saam speel. Ek dink die was dalk 'n teken van ek moes die KLR maar eerder net gehou het. Die "Groenie se Trailer to Loskop dam" trip was vir my 'n hoogte punt en dan ook die besoek aan die plaas waar ek groot geword het tydens die trip. Dankie aan Groenie, GS Jerry en Zonkel wat my saam genooi het, dit was vantasties gewees en sal moet werk aan 'n nuwe Off-Road want weer wil ek so 'n trip aanpak.
Groete
Armand (Arrie)
 
Top