Dirt Compatible
Pack Dog
As enige van die konneksies dalk weet van iemand wat van nou tot die naweek met 'n bakkie of sleepwa hier by George gaan verby kom vanaf Port Alfred se kant, laat my asb weet.
Dis vir 'n nuwe werknemer se 125cc daaglikse commuter wat ek hier probeer kry.
Dankie solank.
DC
Dis vir 'n nuwe werknemer se 125cc daaglikse commuter wat ek hier probeer kry.
Dankie solank.
DC