Bike Pannel Beater

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

JolTwin

Pack Dog
Joined
Feb 25, 2012
Messages
65
Reaction score
0
Location
Riviersonderend
Bike
Honda XRV 750 Africa Twin
Hello daar.
Wil graag hoor waar kan ek my AfricaTwin laat oorspuit en die plastics laat reg maak?
Ek bly in die Overberg so as iemand dalk weet laat weet my asb. Het al voorheen n bike
laat spuit en heel maak na n ongeluk en die mense wat dit reg gemaak het het bollie
aan gejaag die arme fiets was nooit weer dieselfde nie.

Groete
 
Top