Blomme kyk in Augustus 13

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

AndrB

Pack Dog
Joined
May 27, 2011
Messages
124
Reaction score
4
Location
Wesselsbron
Bike
BMW R1200GS Adventure
Hallo Almal.

Ek wil graag weet watter roetes is die beste en mooiste om te gaan ry en blomme kyk.

Dan wil ek weet of kan mens van Port Nolloth op die R382 regs draai op 'n grond pad en na Kleinzee R355 ry. In wat se toestand is die pad vir 'n m/fiets met 2 mense en dalk nog bagasie ens.

Groete
AndreB
 
Top