• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

BMW X challenge op sy sy...groot hartseer!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

sslimm

Pack Dog
Joined
Sep 20, 2012
Messages
189
Reaction score
0
Location
Retards Bay
Bike
BMW G650 X-challenge
Dagse kerels

Stap vanoggend in die motorhuis in en kom met met n groot skok agter dat my fiets nie meer staan soos ek hom geparkeer het nie maar wel op sy sy le...daar waar my vrou se kar gestaan het gistraand...vloek en skel toe als wat n hartklop het in n raduis van 1 see myl net om later agter te kom dat dit die airshock is wat ingegee/afgeblaas het

Nie ayoba nie...glad nie

Enige iemand raad? kan die shock reggemaak word of stel julle voor ek vervang hom met 'n gewone een??

Hoop nie dis groot geld nie

groete
 
Top