Boots en Helmet...???????

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Uiles

Pack Dog
Joined
Aug 5, 2013
Messages
144
Reaction score
0
Location
Paarl
Bike
KTM 990 Adventure
Hi, eks nuut in die adventure bike besigheid. Ek kry my bike oor so 2 weke, en wil solank my kit regkry. Ek wil graag julle ouens se opinies he oor boots en helmet keuses asb. Ek ry enduro, so het al die kit vir dit, maar weet nie of dit alles voldoende gaan wees vir die adventure bike nie. Motocross helmet en boots.......of moet ek gaan vir n dual helmet en adventure boots?  Ekt gedink aan motocross boots maar dual tipe helmet!?....help asb
 
Top