Hi julle
Ekt raad nodig... Besig om te onderhandel met die koop van 'n bike, watter dokumentasie is nodig vir my as koper?
Enige tips met die transaksie of oorbetaling van die koopsom?
Enige raad sal waardeer word - als nuut vir my !!