Continental TKC 80?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Espial

Pack Dog
Joined
Jan 20, 2010
Messages
123
Reaction score
0
Location
Louis Trichardt
Bike
BMW F650GS / Dakar
Ek het 'n paar reviews gelees oor die band, en lyk nie te akkies nie, wats julle opienie?
Ek sal graag 'n combo wil aanskaf, maar Continental bring die bande nie meer in nie, en nou iemand an JHB, of so se hulle. Kan enige iemand my help?
 
Top