Seweweekspoort

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

dual

Race Dog
Joined
May 2, 2010
Messages
3,257
Reaction score
626
Location
Hermanus
Bike
BMW R1200GS
Ry Saterdag oggend Seweweekspoort toe
Ry gewoonlik die groen roete vanaf Montagu oor Oubergpas na Ladismith toe
Mapsource het die pers roete voorgestel, nog nie so om gery nie, ken iemand die pad en is hy rybaar, ons is seker na aan toppies en van die groep wil nie meer te tegnies ry nie, moet maar elkeen respekteer
Dankie by voorbaat

 
Top