Dagse Almal

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Mar 26, 2013
Messages
6
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
BMW F800GS
Dagse almal, ek het al in Maart die forum gejoin, het elke nou en dan vinnig ingeloer maar nooit regtig tyd gehad om myself voor te stel nie, ek vra groot om verskoning.

So ja, hiers ek, eks van die Pretoria area, maar is in Stellenbosch op die oomblik vir werk,  :-\ Darem het die fiets saam gekom...

Voorspoed

Vrede Uit!!
 
Top