ek's al 'n ruk lank bedrywig met pad bikes, maar het eers omlangs die lig gesien en vir my 'n DS gekoop!
tans in johannesburg, vars uit pretoria uit, sien uit om te gesels en te deel.
tans in johannesburg, vars uit pretoria uit, sien uit om te gesels en te deel.