Dakar vrek as hy water kry?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Leo1

Pack Dog
Joined
Jul 12, 2012
Messages
126
Reaction score
0
Location
Hartbeespoort Noord Wes
Bike
BMW F650GS / Dakar
Hi julle.

Het iemand a issues gehad met dakar wat nie wil start as jy hom gewas het?

Ek is nou diedag deur n watercrossing ook,hyt gevrek maar dadelik weer gestart. Ek sien dit nou al n geruime tyd so daar moet seker iets wees wat nie van die water hou nie?
 
Top