donkie se hallo

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Jan 31, 2011
Messages
2
Reaction score
0
Location
Gauteng
Bike
Yamaha XT660
hallo almal.
Ek het 'n donkie. Aan al my KTM vriende wat gewoonlik saam met my rondry, ek gee regtig nie om as ek al julle goed moet dra, dis hoekom die donkies daar is....ja julle weet wie ek is en ek weet wie julle is.

Groepsdruk het groot geword toe besluit ek ek sit myself ook maar op WD.
Sien uit daarna om te sien hoe julle baie stront praat en min ry..
Groete

 
Top