carlo1
Pack Dog
Hi almal,
Het iemand dalk vir my so 'n LH side cover vir 'n DR500.
Verkieslik geel, maar sal enige kleur vat.
Selfs net 'n luidraad na waar ek een sal kan kry sal al help.
Dankie
Carlo Albrecht
Nul agt 2 855 05 een 5