Easter Namib Desert Run

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

RASSIE GS800

Pack Dog
Joined
Jun 30, 2008
Messages
488
Reaction score
2
Location
Worcester
Bike
BMW R1200GS
Nou ja dis alweer Desert Run tyd. Ek en Oubok gaan die trip doen my 3de en haar 2de keer. Ons gaan pillion die hele trip. Vertrek die 2de April vanaf Worcester en ry dan deur die Ceres karoo tot in Upington en slaap daar die eerste aand. Die volgende dag tot in Kuruman en dan begin die run saterdag oggend. Ons wil net hoor of daar nog Honne is wat gaan,wanneer julle ry en watter pad tot daar.
 
Top