Vitch
Pack Dog
Hi julle,
Ek is besig om vir my 'n GS te koop. Dit het nou so uitgewerk, dat ek 'n BMW helmet en baadjie (boulder) gekry het. Ek wil graag probeer om dit nou by BMW te hou. Ek kort nog die broek, boots en handskoene. Ek dra 'n 32 grootte broek en 'n skoen grootte tussen 7 en 8. As julle van iemand weet wat so iets het teen 'n billike prys, laat weet my asb. Ek is in Pretoria.
081 3323 199