Ek soek advies: GS 1200 Adventure - 2007 model 57000km

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Wip

Pack Dog
Joined
May 17, 2010
Messages
63
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
BMW R1200GS Adventure
Ek het 'n fiets in die oog, dis 'n 1200 GSA, fiets lyk mooi met panniers top box en als.

Hy het vol diens rekord. Die ou soek R85'000 vir hom. Se hy het nooit grondpad gery nie, maar meeste ouens se so as hul wil verkoop. >:D

Is 57000km baie vir hierdie fiets ? En klink die prys reg ?

Wil graag advies he ?
 
Top