Wip
Pack Dog
Ek het 'n fiets in die oog, dis 'n 1200 GSA, fiets lyk mooi met panniers top box en als.
Hy het vol diens rekord. Die ou soek R85'000 vir hom. Se hy het nooit grondpad gery nie, maar meeste ouens se so as hul wil verkoop. >
Is 57000km baie vir hierdie fiets ? En klink die prys reg ?
Wil graag advies he ?