171steve
Race Dog
Hallo Ouens ek is weer bietjie in hartenbos Desember en wil graag ‘n draai of twee gaan ry.
Ek het al reeds die bekendste passe soos swartberg, die hell, montaqu, kom se pad, prince alfred, rooiberg, gysmanshoek en dan ook n paar passe in hebertsdale omgewing.
Wat ek graag sal wil weet is of daar enige minder bekende passe of plekke is waar mens meer 2spoor paadjies kan ry al is dit by n plek met 4x4 roetes wat dagbesoekers toelaat en ook motorfietse sal toelaat.
Dit sal vir my lekker wees om minder bekende plekke te gaan ry weg van die groot grondpaaie af.
Ek hoor graag van almal.