Farmbikes gettogehter

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

cassiebotha

Race Dog
Joined
Nov 17, 2009
Messages
1,265
Reaction score
0
Location
George
Bike
Kawasaki KLX 400SR
We who has small bikes, that cannot travel to far out of reach destinations.  Kom ons kom bymekaar een aand of iets.  Ratt, jy wat in Knysna bly!, oom pad met oom se meneer (xt 500 yamaha) oom Hagar, Gryph jy met die KTM scrambler en wie ook wil join! Smitdy jou xr 125 kan dit ook doen!!!
Los die groot bikes by die huis en join ons!


dan gaan ry ons plaaspaaie een saterdag of sondag!
Trailrider - jy kan ook bike orginise dan gooi ons bietjie so by die dorp trip

Ratt!  wat se jy?
 
Top