Mark62
Race Dog
Soek so 20 ouens om voor my om hekke oop te maak ;D
of is daar meer hekke ???
Ride date : anytime in the week or weekend....
:ricky: :ricky: :ricky:
13 -14 -15 Junie so 10am at Laingsburg Shell garage
Wie kan al Vrydag ry ?
Saterdag ?
Of somme in die week?
Kamp Prince Albert op n plaas daar is 1 of 2 tente en ander bly plek...
Google Oudekloof Guest farm Prince Albert...