hayleyscomet
Race Dog
Hi Guys and Dolls and Dogs
A friend of mine has asked me to advertise her Scooter here ( I can vouch for them )
Its a Classic and in Stunning condition.
This is the rundown , please call her directly
Aangeheg is so ‘n paar fotos. Dit is ‘n 1980 Italiaanse Vespa 200 Piaggio.
Gelisensieerd. 1 eienaar gehad. Geen ongelukke. My pa was ‘n motorwerktuigkundige en dus is die Vespa in uitstekende toestand.
Km: 8 000
Area: Kuilsrivier
Prys: R25 000
Hy het sopas die chrome werk laat oordoen en die verf op ‘getouch.
Al rede hoekom hy bereid is om te verkoop is omrede hulle ‘n motor koop en die geld daarvoor benodig asook dat hy 81 is en nie meer ‘n val met ‘n motorfiets goed gaan oorleef, of fisiese lewenskwaliteit gaan he daarna nie. Dit het my nou jare geneem om hom by die punt uit te bring
Ek dink die beste gaan wees dat ek maar as kontakpersoon opgegee word, sal dit vanaf daar hanteer as daar belangstelling is. My ouers het ook nie ‘n epos adres nie.
Hannelle Smith
[email protected]
082 493 8286
021 945 3578 Werk