Garmin Basecamp help!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Morokai

Pack Dog
Joined
Mar 17, 2013
Messages
347
Reaction score
0
Location
Stanford
Bike
Suzuki DR650
My program het vir een of ander rede mal gegaan  ???

As ek n roete beplan dan werk dit reg, log hom mooi neer volgens die waypoints wat ek gebruik.

Die probleem is, hy log hom nie net van begin tot einde nie, hy log hom terug ook! so dan is my afstande heeltemal verkeerd. Weet ek kan dit halveer en sal my die one way afstand gee, maar dis n pyn.

Hoe kan ek hierdie regstel in die program?
 
Top