Garmin Quest info

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Aug 4, 2014
Messages
38
Reaction score
0
Location
Western Cape
Bike
KTM 990 Adventure
Yes julle!

Ek is opsoek na n goeie gps vir n bekostigbare prys...

Sal iemand nog die garmin quest aanbeveel? Ekis maar dom met GPS en soek net iets wat my kan help as ek grond paaie moet soek!

Enige raad sal baie waardeer word!

Ek kan nou n Garmin Quest koop vir n goeie prys maar is dit nog die moeite werd om dit te koop?

Groete
 
Top