• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

Gesoek, linker en regter spieels op 800Gs

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Luther

Pack Dog
Joined
Nov 24, 2011
Messages
336
Reaction score
0
Location
Trawal
Bike
BMW R80GS
Myne, het afgeval :peepwall: weet iemand waar ek '2 spieels kan kry, ek vermoed die 650 en 1200 se spieels sal ook pas, ek soek spesifiek die 2 moertjies wat in die frame indraai by die einde van die spieelarms, bmw se goed is vrekduur, ek sal graag wil hoor vir 2de hands
 
Top