Road Rage
Pack Dog
Ek ry n katoom 950sm. Ek ry al n paar jaar maar ek het eers onlangs oorgeskakel na n 'dual' . Geniet dit om orals te kan ry nou. Ek ry elke dag deur hierdie k*k paaie van ons wat hulle highways noem, hense die road rage.
Ek geniet ook die site baie. Ek het al n paar keer my koffie deur my neus gehad oor n paar van die 'comments'
Andre
Ek geniet ook die site baie. Ek het al n paar keer my koffie deur my neus gehad oor n paar van die 'comments'
Andre