Goeie Dag.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Road Rage

Pack Dog
Joined
Jul 30, 2009
Messages
104
Reaction score
0
Location
Johannesburg
Bike
KTM 950 SE
Ek ry n katoom 950sm. Ek ry al n paar jaar maar ek het eers onlangs oorgeskakel na  n 'dual' . Geniet dit om orals te kan ry nou. Ek ry elke dag deur hierdie k*k paaie van ons wat hulle highways noem, hense die road rage.
Ek geniet ook die site baie. Ek het al n paar keer my koffie deur my neus gehad oor n paar van die 'comments'
Andre
 
Top