Graaff Reinet - Hanover Loop

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

OldmaSA350

Puppy
Joined
Feb 4, 2014
Messages
15
Reaction score
0
Location
King William's Town, Eastern Cape
Dagse alle honne,
So paar jaar terug koop ek vir my n gebruikte Dakar wat ek tot nou toe heel geniet. My broer besluit nee hy kry ook n fiets en uiteindelik so maand gelede kry hy n pragtige Transalp. Nou ja, ons wil graag n paar dae in die Graaff Reinet omgewing gaan rond skuur en iemand vertel my van n besondere roete vanaf Graaf Reinet tot Hanover en terug. Kan julle asb help met die roete en waar kamp terreine is. Ons beplan om die roete so einde Maart te doen. Sal eerste aand oorslaap in Cookhouse omgewing. Laat weet maar asb, ek verstaan die Vallei van Verlatenheid is daar en ook n oulike dorpie met die naam Nieu Bethesda.
 
Top