GSA oil leak

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Sandman1200

Pack Dog
Joined
Jan 29, 2012
Messages
74
Reaction score
0
Location
Ellisras
Bike
BMW R1200GS Adventure
Kan iemand dalk help?

My bike druk olie iewers uit as ek vinniger as 160 ry. Dit lyk of dit tussen die motor en gearbox kan wees, maar ek is nie seker nie.
Ek kan vir die heeldag 160 ry dan is alles reg, sodra ek bietjie vinniger ry en ek stop dan kan jy sien dat daar iewers olie uitlek aan die regterkant van die bike.

Enige idees, wat fout kan wees?????
 
Top