Hallo almal

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
R

RIBS

Guest
Na baie droom, baie jare en harde werk het ek uiteindelik my fiets gekoop. Dit is n KTM 640 adventure. Ek voel soos n matriek seun wat se pa vir hom n kar gekoop het terwyl hy nog op skool was. Ek kan nie wag om net te ry en ry nie. Ek het n pel wat my voor gestel het aan wilddogs en ek is seker ek gaan die forum so geniet soos hy.
 
Top