andrehorn
Pack Dog
- Joined
- Mar 22, 2010
- Messages
- 151
- Reaction score
- 0
- Location
- Centurion - Gauteng
- Bike
- KTM 950 Adventure
Wil bietjie hoor hoeveel van julle manne gebruik handlebar raisers op julle 1190R? ek het my fiets met Raisers gekoop en het die laaste 4500km met die goed gery maar het dit onlangs af gehaal en my fiets se handling voel net beter vir my - Ek is 182cm lank.
Selfs as ek staan en ry op die grond voel dit ook reg - Wat dink julle, werk dit of werk dit nie? Ek sien Chris Birch ry sonder die goed en hy is langer as ek, en ry soos hooligan !! > >
Cheers
Selfs as ek staan en ry op die grond voel dit ook reg - Wat dink julle, werk dit of werk dit nie? Ek sien Chris Birch ry sonder die goed en hy is langer as ek, en ry soos hooligan !! > >
Cheers