Hartswater na Winterton(cayley lodge)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Pieter DR

Pack Dog
Joined
Feb 8, 2010
Messages
109
Reaction score
0
Location
Hartswater
Bike
Honda TransAlp XL700V
Ons gaan met 2 bikes (Africa twin :ricky: & DR600 :ricky:) tot by Cayley lodge naby Winterton en n week daar bly.Ons ken glad nie die area nie en wil die area bietjie gaan verken.Wil ook vir n dag in Lesotho in ry(miskien sani pass).My swarrie het nie baie ervaring op die twin so wil nie te erg off road gaan nie.

Enige voorstelle?
 
Top