Hello

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
C

Christa X

Guest
Na die 2de Eastern Cape Wild Dog Bash in die Baviaanskloof het ek besluit om nou ook op julle forum te klim.  Dit was lekker om so n groot groep ouens op hulle "bikes" te sien.  Dit is toevallig op my goeie vriendin Tanya, haar man Chris en broer Berand se plaas waar julle so lekker kamp en kuier.  Gelukkig is ek ook so gereeld as wat ek kan op 2 wiele.
 
Top