Na die naweek se ry gesien agterte olie lekkie(paar druppels) waar agterste brake lever in diff vasmaak!
Neem aan daar is n seel wat klaar is?? ???
Vanoggend eerste ding Bavaria gebel, probeer verduidelik waar dit lek, hulle het gese ek moet asb part nommer gee?????
Enige idee/hulp??
byvoorbaat dankie