Help needed from the experts please on how to use mapsource....

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Tanne-man

Pack Dog
Joined
Nov 24, 2011
Messages
104
Reaction score
0
Location
Vredenburg
Bike
KTM 990 Adventure
Hallo ouens,

Ek het vir my n zumo 660 aangeskaf 2de hands, maar die ding is letterlik een keer gebruik.  Ek sit wil met die probleem dat daar geen sagteware in die boks was nie, en ek wil n roete beplan en op my Gps laai.  Soos ek verstaan het met mapsource nodig, wat ek nie het nie.  Het wel een van die internet gedownload,maar dit lyk of dit wil werk nie, of ek weet net nie hoe om dit te gebruik nie,

Kan enige iemand my dalk help hoe om n roete te beplan op mapsource asb.
 
Top