Honde met lang ledemate (Jackets en pants)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

BigL

Pack Dog
Joined
Jan 19, 2012
Messages
57
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
Kawasaki KLR 650
Benodig alle hulp van die lang honne daar buite.

Waar kry 'n mens 'n jacket wat lank genoeg is op die moue, maar nie so groot is dat daar drie bergies in dit kan slaap nie?

Dieselfde geld vir die broeke, maar is minder van 'n pyn want die boots lat dit darem nie heeltemaal soos 'n okkie broek lyk nie.


Vir alle praktiese doeleindes is ek soos 'n 2m ethiopian gebou.

iets soos dit ->  :bonedemon:

As daar dalk van julle is wat ou kit het wat julle wil smous kan dit ook help!

Shotalott!
 
Top