Hondeklipbaai

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Asterix

Pack Dog
Joined
Feb 6, 2007
Messages
117
Reaction score
28
Location
where there is road
Bike
BMW R1200GS Adventure
Ons (4 bikes met pillions) beplan n blomme kyk trippie en dink daaraan om n nag of twee in Hondelkipbaai oor te bly. Ek sien dat al die paaie om Hondeklipbaai grond is. My vraag is, die grond paaie, is dit sand paaie of gewone grond paaie. Daar is een ou op GSA kan nie goed grondpad ry nie, nou praat ek nie eers van sand nie. Wil nie geblammer word vir vallende bikes nie.
 
Top